| wibblethorpe | cartoons | bits | features | bulletin board | alternativeworship.com | info |
Posted by Pieter Kaffirbescher on June 15, 2001, 1:15 pm
Hi Almal! Daar is vir my gevra om net iets in Afrikaans te skryf om op die bulletin te sit. Ons is deur mense die naweek Eatbourne toe te gaan. Ons het in n ooblik van swakheid ja gesê , nou wil ons nie meer gaan nie , onnodig om te sê dat dit fisies onmoontlik is om daar uittekom 14:00 op n Vrydagmiddag as ons om 18:00 vertrek. Dan tipies Engeland, speel die weer glad nie saam met ons naweek planne nie. Ek sien n koue nat en onaangename naweek wat voorlê. Dit sal mens leer dat jy nie net Ja sê sonder om iets deeglik na te dink nie. Ons sal defnitief nie weer so n fout maak nie. En dan nog die cherry op die koek, ons vriende (London vriende) is ook baie ongelukkig oor ons sonder hulle weg gaan (bietjie kinderagting na on sin), maar dit wys mens net wat verkkerde besluite kan veroorsaak. Miskien draai die naweek glad nie te sleg uit nie...
Message Thread:
![]()
« Back to thread